Loading...

ONS RADIO





W3.CSS Template


W3.CSS Template

Welkom Afrikaans Musiek is nou in Europa ...



Radio Afrikaans Stereo Germany is n aanlyn Radio stasie wat 24/7, Wereldwyd vir ons Afrikaanse Mense ,Lekker Afrikaanse Musiek Spiel.

AFRIKAANS RADIO STEREO

se uitsaaigebied wat die DUITSLAND en omliggende-gemeenskappe insluit  n potentiele 30 000 Afrikaanssprekende induvidue.Afrikaans Radio Stereo is die vinnigste groeiende gemeenskapsradiostasie in  Duitsland !Navorsing het bewys dat radio advertensie veldtogte geweldig effektief is omdat dit geheel en al op klank gebaseer is, wat luisteraars hoor deur na jou advertensie te luister, en vorm n prentjie in hul verbeelding. Hulle word onwetende geforseer om na jou advertenise te luister!Afrikaans Radio Stereo advertensies is beslis uniek!  Nie net is dit kwaliteit opnames en versorging nie maar baie “tong in die kies” en komies!   Ons kreatiewe span sal sorg dat jou advertensie uniek is en dit sal baie vining n punt van bespreking word om die braaivleisvuur en tussen vriende.


 


   

 
 
groete van radio afrikaans stereo germany as julle van musiek hou,Skakel an ,ein van ons RADIO stasies,en sien wat se ein ,van die radio stasie julle miskin sal van hou,en wat se ein spiel die mooi musiek  op ons radio stasies,al wat julle moet doen is klikop ein van die stasies...




                                          
   
Radio Stasies Dag en Week Radio Zeno Fm. Tyd Elke Dag Radio
Radio Voortrekker Stereo
Maandag tot Vrydag Auto Dj 12h00 tot 24h00
Radio Springbok Germany Maandag tot Vrydag Auto Dj 12h00 tot 24h00 https://zeno.fm/radio/radio-springbok/
Afrikaans Radio Studios  Germany Maandag tot Vrydag Auto Dj 12h00 tot 24h00 https://zeno.fm/radio/radio-afrikaans-stereo/
Radio Eendrag Germany Maandag tot Vrydag Auto Dj 12h00 tot 24h00 https://zeno.fm/radio/radio-eendrag-germany/
Boervolk Stereo Germany Maandag tot Vrydag Auto Dj 12h00 tot 24h00  

 

OOR ONS RADIO STASIE
Radio Afrikaans Stereo FM, die gemeenskapsradiostasie  is ‘n radiostasie wat van plaaslike talent gebruik maak om ons luisteraars mee te vermaak. Almal wat tans by

Radio Afrikaans Stereo
Werksaam is woon binne die uitsaai voetspoor van die stasie en almal neem ook aktief deel in een of meer van die gemeenskap projekte waarby
Radio Afrikaans Stereo
Betrokke is. Ons is ‘n Afrikaans gebaseerde radio stasie met ‘n Afrikaans en Duitse en Engeks agtergrond.
Dit is vir ons belangrik om ons luisteraars in te lig wat se Afrikaanse en Duitse Musiek wat ons Spiel,.Op Radio Afrikaans Stereo. Het luisteraars regoor Suid‐Afrika en ook oor die grense van die wêreld heen wat deur middel van “live streaming” op ons App en Webtuiste na ons luister.Wys vir ons waar jy daagliks radio luister en laat ons weet in ons Gaste  boek. Om ‘n mededingende gemeenskapsradiostasie in Duitsland van hoogstaande gehalte te bedryf binne die geografiese uitsaaigebied van Radio Afrikaans Sterero.
Programinhoud gerig sal wees op Opvoeding, ter bevordering van die Afrikaanse Taal en Kultuur, en Inligtingsprogramme asook om gesonde vermaak te verskaf.Om sovêr as wat dit moontlik is, aan die wense en behoeftes van sy luisteraars of gemeenskap te voldoen.Om die lewensvatbaarheid van sodanige radiostasie te verseker
Radio Afrikaans Stereo saai uit op frekwensie fm Stereo in die volgende gebiede: Duitsland en Wereldwyd.
Radio Afrikaans Stereo is n Internet Radio Stasie se eerste uitsaai was in Duitsland  2022.

Die internet radiostasie saai wêreldwyd uit en het oor die jare kontak gemaak met Boere en Afrikaanse mensre in verskeie lande. Daar is ook kontak gemaak met radiostasies oor die wêreld, wat die geskiedenis van die Boervolk en die Afrikaanse mense as fassinerend beskryf het. Die aanvanklike kontak het gelei tot gereelde uitnodigings aan Radio Afrikaans Stereo .

Radio Afrikaans Stereo saai Afrikaanse musiek 24 uur per dag uit en ook ‘n weeklikse geselsprogram op Vrydag en Saterdag, 19:00 Suid Afrikaanse tyd.

Hier by Radio Afrikaans Stereo is en sal die belange van die Boervolk en Afriikaanse mense altyd eerste prioriteit wees – 24 uur per dag, 7 dae per week. Geniet die musiek en ook die geleentheid om jou kennis uit te brei. Onthou gerus die woorde van ‘n vriend: “”.

 
 


 


Geniet ons musiek wat ons op ons Radio Stasies speel , Deel ons Radio Stasie graag met Vriende en Familie ,Ons Radio Stasies loop 24/7 aanlyn elke Dag ,  Skakel in Waar jy ooit sal wees op ons Radio Stasies .Op partytjies, Wanneer jy Kampeer, of Wanneer ooit na ons Radio Stasies graag wil luister,Na Afrikaanse en Duitse Musiek, Afrikaans Radio Studios Germany.Ja dan kom ons met n great boodskap van Afrikaans Radio studios Germany ,Ons sal van Maart 2022 reg Uitsaaiop Afrikaan Radio Studios op n Saturdag van 17h00 tot 18h00 met afrikaans  met Dj Nighthawk,so ek se Welkom.Seen dat die Radio stasie nou op 90 % LOOP IN GERMANY .dankie vir die Ondersteuning,Radio boervolk stereo germanys Musiek Skakels




 




 
 

 
 
 
   
 

Ons is n Klein Radio Stasie, Met Baier Afrikaanse en Duitse Musik 24/7 ,net vir julle elke Dag ,Met baier mooi Webwerfe dat n Mens kan Besoek. Ons Radio Stasie Loop reg uit Duitsland. Radio SAM Broadcasting Studios Germany, Former of 16 Internet Radio Stations in Germany run by Zeno Media. Radio SAM GERMANY, Radio Springbok Germany , Radio SAM Oldies-Rock and Radio SAM Country Germany and now Radio-International-Music. and Many More stations System administrator (web hosting) / Web Developer.

 

 

DIE BESTE PLAYLISTS VIR DIE REGTE GELEENTHEID

NUUTSTE VRYSTELLINGS


   


 


 

Ons adverteer op radio afrikaans stereo germany,sangers uit Sud-Afrika.ons spiel hulle musiek op ons radio stasies,en al wat ons vra , n paar great songs van hulle ,om mense te wys in die wereld, dat da groot talente in die sud-afrikaanse musiek is.

ADVERTEER OP RADIO AFRIKAANS STERIO

Oorweeg  jy dit om dalk moontlik opRADIO AFRIKAANS STERIO te adverteer?

 Wel, dan moet jy die lees.

RADIO AFRIKAANS STERIO

bied jou en jou besigheid die ideale en perfekte platform om jou gekose klientemark, ons luisteraars, in Afrikaans te bereik.

RADIO AFRIKAANS STEREO

Hier is van die gewildste liedjies in Afrikaans: Waarna luister jy?

 

      

     

As jy wil hê ons moet jou webwerf met jou CD-omslag koppel, is jy welkom, stuur vir ons net 'n e-pos: a.dezius@gmail.com, en dalk 'n nuwe liedjie of album wat ons op ons Afrikaanse Radiostasie kan speel, Groete uit Afrikaans Radio Boervolk Stereo Germany van die radiospan. Of vind ons op Facebook en los vir ons 'n klein boodskap en ons sal terugkom na jou toe.



se uitsaaigebied wat die DUITSLAND en omliggende-gemeenskappe insluit  n potentiele 400 000 Afrikaanssprekende induvidue.Radio Afrikaans Stereo is die vinnigste groeiende gemeenskapsradiostasie in  Duitsland !Navorsing het bewys dat radio advertensie veldtogte geweldig effektief is omdat dit geheel en al op klank gebaseer is, wat luisteraars hoor deur na jou advertensie te luister, en vorm n prentjie in hul verbeelding. Hulle word onwetende geforseer om na jou advertenise te luister!Radio Afrikaans Stereo advertensies is beslis uniek!  Nie net is dit kwaliteit opnames en versorging nie maar baie tong in die kies en komies!   Ons kreatiewe span sal sorg dat jou advertensie uniek is en dit sal baie vining n punt van bespreking word om die braaivleisvuur en tussen vriende.
https://www.facebook.com/pages/category/Local-Service/Radio-Afrikaans-Stereo-107255098182362/

 
 

 


 
 

 

Radio SAM Germany
 
 
 

 

https://zeno.fm/radio/radio-voortrekker-stereoyv7tnw5emf9uv/
 
https://zeno.fm/radio/radio-afrikaans-stereo/
https://zeno.fm/radio/radio-voortekker-stereo/
https://zeno.fm/radio/radio-springbok/
https://liveonlineradio.net/de/radio-afrikaans-stereo
https://zeno.fm/radio/radio-eendrag-germany/
https://radio-eendrag-germany.blogspot.com/
https://radio-springbok-germany.blogspot.com/
https://samsouthafricanmusic.blogspot.com/
https://radio-eendrag.page.tl/
https://radio-springbokk.de.tl/Tuisblad.htm
https://radio-afrikaans-stereo.page.tl/Tuis.htm#
https://radio-voortrekker-stereo.page.tl/
https://boervolk-staansaam.de.tl/
https://afrikaans-radio-studios-germany.page.tl/
https://staan-saam.page.tl/

https://www.facebook.com/people/Radio-Voortrekker-Stereo/100064116101385/
https://liveonlineradio.net/de/radio-vootrekker-stereo

Hier is n paar skakels  op die linke kant Van ons Radio Stasie en Webwerfe, julle kan gaan kyk en na die Radio Stasies Luister.


a





klick op  die radios om te luister
           



 

Afrikaans is 'n Nederfrankiese taal wat 'n lid is van die Germaanse taalgroep. Afrikaans is een van die jongste erkende tale. Dit is op 8 Mei 1925 as 'n amptelike taal erken, en is tans die derde jongste Germaanse taal wat amptelike status geniet, naas Faroërs wat in 1948 grondwetlik erken is en Luxemburgs (of Lëtzebuergesch) wat hierdie status in 1984 gekry het.

Afrikaans is tans een van die elf amptelike tale van Suid-Afrika en daarnaas ook 'n belangrike taal van Namibië. Dit word deur ongeveer 6,59 miljoen mense in Suid-Afrika (of 13,5 persent van die totale bevolking) en in elf persent van alle Namibiese huishoudings as eerste taal gebruik. Afrikaans het uit 17de eeuse Nederlands ontwikkel en meer as 95 persent van sy woordeskat is van Nederlandse oorsprong. 'n Klein aantal woorde is ontleen uit tale soos Maleis, Portugees, Frans, Duits, Engels en ander Afrikatale. Afrikaans het op sy beurt weer 'n groot invloed uitgeoefen op Suid-Afrikaanse Engels en plaaslike swart tale en 'n aantal Afrikaanse woorde is in baie ander tale opgeneem.

Sowat een miljoen van Suid-Afrika se 6,44 miljoen Afrikaanstaliges is tweetalige moedertaalsprekers van Afrikaans en Engels. Daar is groot groepe Afrikaanstaliges in lande soos Namibiê (146 000), die Vereenigde Koningkryk (ongeveer 100 000) Nieu Zeeland (21 000 in 2006), Botseana (20 000), die Verenigde State (19 000), Australië (13 000), en Kanada(2 400 volgens die sensus van 1974; die aantal Suid-Afrikaanse immigrante beloop tans egter meer as 60 000). 

Afrikaans is 'n Indo-Europese Taal wat aan die Wes-Germaanse tak van die Germaanse Tale behoort. Afrikaans behoort saam met Nederlands aan die Nederfrankiese taalgroep wat van OudNederlands. Nederfrankiese verskeidenhede word in Europa in Nederland, die noorde van België, Frans-Vlaandere in Frankryk en die Duitse gebied langs die Ryn tussen Keulen en die grens tussen Duitsland en Nederland gepraat. Buite Europa word Nederfrankiese verskeidenhede in Suid-Afrika, Namibië, Suriname en die Nederlandse eilande in die Karibiese See gepraat. Die Nederfrankiese verskeidenhede word saam met Nedersaksies onder Nederduits gegroepeer. Daar het 'n skeiding gekom tussen Nederduits en Hoogduits vanweë die Hoogduitse klankverskuiwing. Teen die middel van die 17de eeu het Europeërs hulle gevestig aan die Kaap. Op taalgebied sou hier 'n proses afspeel wat in alle Nuwe Wêreldlande afgespeel het, waar mense van verskillende tale en kulture vermeng het. Nuwe omgangsvariëteite sou ontstaan. Aan die Kaap sou ook taalontwikkelinge wat latent in Nederlands aanwesig was tot ontplooiing kom), (soos die sinkopee van die intervokaliese -d- en -g- (byvoorbeeld: sadel > saal en regen > reën).

By die ontwikkeling van sommige Afrikaans-Hollandse omgangsvariëteite was die invloed van vreemde tale gering, maar ander variëteite het 'n kreoliseringsproses ondergaan, byvoorbeeld Hottentot-Hollands en Slawe-Hollands. Alle vreemdelinge aan die Kaap het Nederlands egter eie probeer maak. Veral ander Europeërs is binne 'n relatief kort tydperk geassimileer. Die nuwe omgangsvariëteite word wel gekenmerk deur 'n eenvoudiger taalkode. Hierdie proses was egter nie alleen tot die Kaap beperk nie. In Brasilië sou in dieselfde tyd 'n omgangsvariëteit ontstaan het wat grammatikaal eenvoudiger is as Europese Portugees. Ook in Quebec sou 'n omgangsvariëteit ontstaan wat grammatikaal eenvoudiger is as Europese Frans. 

As gevolg van die Europese volksverhuising,  verhuis Friese, Angele, Sakse en Jutte van die Europese vasteland na die Britse eilande waar hierdie Germaanse immigrante vermeng met die Britse Kette. Tussen 800 en 1100 sou ook Wikings of Vikinge hulle vestig op die Britse Eilande. Die nuwe Germaanse taal wat hier ontwikkel het en later as Engels (afkomstig van Angele) bekend sou staan, is ook grammatikaal eenvoudiger as die Germaanse tale van die Europese vasteland. As gevolg van die grootskaalse taal- en kultuurvermenging in Amerika, sou dáár ook nuwe omgangsvariëteite ontstaan het wat grammatikaal eenvoudiger is as Standaardengels. Die bekendste voorbeeld hiervan is Negerengels.

Die Nederlandse omgansvariëteite aan die Kaap tussen 1652 en omstreeks 1800 is selde op skrif gesit, wat beteken dat ons vandag nie presies weet hoe hierdie variëteite gelyk het nie. Teen omstreeks 1800 is die volgende omgangsvariëteite aan die Kaap gepraat, naamlik: